Huis van Heerde hou ‘n Golf Dag en Veiling op 27 November 2021. Fondse gaan ten bate van ons Mentorskap en Beursfonds. Registrasie is vanaf 07:00 en afslaan tye is vanaf 07:30 – 09:07 en vanaf 12:00 – 13:10. Kostes is R1800 per 4-bal.

Om in te skryf of ‘n gat te borg kontak vir Beatrice McCartney by 022 433 1848 of stuur gerus ‘n epos aan moorreesburggolfclub@telkomsa.net.