Huis van Heerde Kinderhuis sorg daagliks vir 70 sorgbehoewende kinders (Baba-18 jaar oud) wie of wees gelaat is of deur die kinderhof uit ouerlike sorg verwyder is. Om ten volle aan die kinders se emosionele, fisiese, intellektuele en geestelike behoeftes te voorsien, is ons genoodsaak om hulp vanuit die gemeenskap te versoek. Covid19 het nog steeds ‘n groot impak op ons kinders en hul daaglikse behoeftes… Die staat finansier ongelukkig net +- 50% van ons kinders se behoeftes.
Wees die verskil in een kind se lewe, want elke kind is belangrik!!!
Huis van Heerde, Nedbank, Inland Garden Route, Takkode: 128-505, Tjekrek: 1285043324, Verwysing: Hulp + Naam. ‘n Artikel 18A Belastingsertifikaat kan uitgereik word vir jou finansiële bydrae.
Kontak ons gerus by 022 433 1042 of